Afrikaans se Kaptein, Kurt Darren, maak ’n gasverskyning op die komediant Anne Hirsch se YouTube-reeks, The Anne Hirsch Show.

Die popsensasie is genooi om aan te sluit by die plaastema van die episode, waarin hy ’n hele paar vreemde vrae tussen die speel-speel skapies en windpomp moet beantwoord.

Lees ook: Kyk net hoe oulik kap Kurt Darren se klein Kyrah dit uit!

Anne probeer natuurlik haar bes om Kurt se hart oor te wen en dans selfs ’n “verleidelike” dans wat genoeg is om enige hartebreker die hasepad te laat inslaan.

Kyk hoe hanteer Kurt dié petalje:

Ander stories op Huisgenoot.com:

Dié broer en suster gaan nooit weer kan slaap weens ’n seldsame en ongeneesbare breinsiekte

Britney Spears bring roerende hulde aan haar seuns

Hier’s wat jy moet doen as jy in die nuwe Facebook-virusstrik getrap het

‘Mamma, ek wens ek was nie siek nie,’ sê sewejarige met skaars niersiekte