Die wintie-bouwerker is vreesloos terwyl hy op ’n manier sy delwer met net twee wiele agterop ’n sleepwa parkeer.

Die waaghals, wat glo Brasiliaans is, het sy kollegas stomgeslaan toe hy die delwer se voorwiele in die lug hou en baie vaardig die tuig agteruit op die sleepwa trek, wat sowat 5 m van die grond af is.

Bron: The Mirror