’n Video wat by die Cornellskop-diereopleidingsplaas buite Kaapstad opgeneem is, het ’n oulike oomblik vasgevang toe ’n leeuwelpie met ’n niksvermoedende hond probeer speel het.

Die hond het duidelik nie daarvan gehou nie.