Baie mense sal dalk verkies dat die Spook van Uniondale 'n geleentheid saam met jou kry, eerder as 'n slang! Ja, hierdie bakkie het nie net perdekrag onder sy enjinkap gehad nie, maar daar het ook 'n tamaai groot slang geskuil. Die video is vermoedelik in Thailand gemaak.