Die Europese kampioen Jorge Gill (19) het hom aan die sportmotor vasgemaak voor dit hom deur ’n veld se dreineringstelsel gesleep het.

Hy het dit in Boston, Lincolnshire, gedoen. Die vyfmalige Britse kampioen het blykbaar moeiteloos oor die verspoelde veld gesweef.

Kyk hoe hy moeiteloos oor die water gly terwyl die geel supermotor hom sleep.