Tomasz Schafernaker het die fout begaan toe die uitsending oorskakel van sy kollega, in Edinburgh, na hom, regstreeks in die ateljee.

Tomasz herhaal ’n paar keer “um” voor ’n kollega in sy oorstuk hom van die Skotse hoofstad se naam herinner.