Nou ja! #JOY #incomparable!

A post shared by Riana Nel (@riananelofficial) on

Aanhangers het vir die eerste keer Riana se magie vroeër vanjaar by die Ghoemas gesien toe sy saam met die voormalige Mej. Wêreld Rolene Strauss afgeneem is.

Saam een van my gunstelinge! @riananelofficial ???? @casperdesigner ?? Nou mis ons jou @freya_grh

A post shared by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Riana se eersteling, Tristian, het vroeër vanjaar sy eerste verjaarsdag gevier en sy het foto’s gedeel van die sjokoladekoek wat sy vir hom gebak het.

Baba beertjie word môre 1 jaartjie oud! Mamma probeer bak! ????

A post shared by Riana Nel (@riananelofficial) on

Die baba word later vanjaar verwag. Sterkte Riana!