Dis nou vir jou ’n lewensdroom om na te jaag.

Trevor Pope se ouma het op haar 100ste verjaardag teen haar kleinseun bierpong gespeel – en totaal en al geskitter! "My ouma het pas 100 geword," skryf Trevor by ’n Facebook-video van hulle twee wat bierpong speel. "Kyk hoe goed is sy!"

Kyk hier na die epiese oomblik: