'n Kort YouTube-greep wys hoe die wollerige hondjie sukkel om te nies en dan kom alles op een slag uit. Dit is só oulik, 'n mens moet dit net deel!