’n Oulike video.

Die baba wit leeus is onlangs in ’n dieretuin in die Krim gebore. En al kan hulle skaars loop of wakker bly, steel hulle al klaar harte.