Dié beagle wou ook daardie lekkerte ervaar, en wanneer iemand die ruit probeer toemaak, baklei hy omtrent daarteen.

Kyk hoe hy met albei pote aan die ruit hang en sterk staan al gaan die ruit ál hoër op.