Hierdie Franse bulhondjie geniet homself gate uit in hierdie speelkamer vir honde - terwyl die ander honde verbaas toekyk!