via GIPHY

Maar vir elke traan en danspassie is daar ook mense soos hierdie vrou. In ’n onlangse video, wat soos ’n veldbrand aanlyn versprei het, sê ’n jong vrou vir haar ouers hulle gaan ouma en oupa word.

Haar pa, duidelik gelukkig, gee sy dogter ’n liefdevolle drukkie, maar haar ma se reaksie is, wel, ietwat dramaties, om die minste te sê. Trouens, sy raak byna heeltemal die kluts kwyt.

Sy hou haar hoed van haar kop af, hardloop in die kamer rond en skree maklik 10 maal: “O my..!”

Julle moet eenvoudig haar kostelike reaksie sien:

Lees ook op Huisgenoot.com:

Ma en kinders verdwyn spoorloos

Is Brendan Peyper se dae as enkellopende geskiedenis?

‘Hy beweeg nie eintlik nie’ – Pa se noodkreet ná hy sy huilende baba dood skud

Die kietsie skrik g’n niks vir water en reis boonop om die wêreld!