Bekendes deel dikwels foto’s van hul ma in die sosiale media.

Ons het gaan rondkrap om te kyk watter mooi ma-en-dogter-foto’s daar in die kuberruim versteek is.

Die Boer Soek ’n Vrou-aanbieder, Minki Joubert, en haar ma, Carien van der Westhuizen.

Ek en my mamma circa 1989

A post shared by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on

Wine time #uswoordefees2017 #mymamma

A post shared by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on

Die aktrise Angelique Potgieter en haar ma, Lynette Stemmet.

Mamma dankie vir alles @lynettestemmet ?

A post shared by Angelique Potgieter (@angeliquegerber83) on

Die sakevrou en voormalige Mej. Suid-Afrika Jo-Ann Strauss en haar ma, Ingrid Strauss.

Die aktrise Zetske van Pletzen en haar ma, die aktrise Elzette Maarschalk.

Happy birthday to my beautiful mom! @elzettemaarschalk Weet nie wat ek sonder Ma sou doen nie. ????

A post shared by Zetske van Pletzen (@zetskevpletzen) on

Die mediese student en voormalige Mej. Wêreld Rolene Strauss en haar ma, Theresa Strauss.

You taught me everything I know about being a woman... Happy Mother's Day! So Lief vir Mamma ??

A post shared by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on