Lees hier meer:

Marco James: “Liam, ’n aantreklike en slim rykmanskind en ’n student aan Whitmore College. Arrogant, maar met goeie maniere. Hy is ’n mediese student wat uit ’n familie dokters kom.”

Colin Ferguon: “Tripp, die leier van ’n burgermag in die gemeenskap wat enige iets sal doen om sy tuisdorp te verdedig.”

Gabrielle Walsh: “Sarah, wat Mystic Falls binnekom met swier, styl en ’n slinkse agenda.”

Jayson Warner Smith: “Die eienaar van ’n luukse motorhandelaar wat ou, klassieke motors verkoop.”

Jody Lyn O’Keefe: “Jo, ’n taai en gesiene dokter aan die universiteitshospitaal. Sy dring aan op uitnemendheid by haar studente en het die moeilike les geleer daar is nie ruimte vir foute maak in haar beroep nie.”

- Janine Nel