Die TV-persoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp het ma-wees op die brein.

Op Instagram deel sy gereeld skattige kiekies van babaklere en verwysings na haar bababoep.

5 weeks pregnant and 27 weeks pregnant. Today... I can't see my feet, but I'm seeing my baby soon ? #ThrowbackThursday

A photo posted by Elana Afrika-Bredenkamp (@elanaafrika) on

Foto’s van die naderende geboorte spreek van groot opwinding in die Bredenkamp-gesin.

Elana en haar man, Ian Bredenkamp, se eersteling, Ester Beth, sal in Maart twee jaar oud word.

?Throwing back! Look what I found in my gynecologist's waiting room. My first baby at age 8 months. ??#LivingAndLoving ?

A photo posted by Elana Afrika-Bredenkamp (@elanaafrika) on