Teen 15:00 het die satellietfoto bevestig dat dit nie net uitermatig nat is nie, maar dat koue weer Kapenaars gaan teister.

Dit was helaas nie ydele beloftes nie. Teen laatmiddag het #CapeStorm hoog op die Twitterlysie gekuier. Hier is van die foto’s en inligting wat op Twitter gedeel is.

KLIK HIER vir Kaapstad se noodnommers.

KLIK HIER vir ramphulpverlening in die Kaapse Skiereiland.

Ander stories op Huisgenoot.com:

Eksklusief: Eerste voorsmakie van gewilde Jay en Lianie se prettige nuwe musiekvideo

‘Hy’s nou by ons seun’ – Prince se eksvrou lewer roerende huldeblyk aan die man wat sy ‘altyd sal liefhê’

En daar vertrek die sonaangedrewe Solar Impulse 2 vir ’n reis om die wêreld!

Pop-ikoon sterf ná sowat drie dekades van sukses

Ontmoet al die koninklike kleinkinders op die foto wat vir die koningin 90ste verjaardag geneem is