Paramedici was blitsvinnig op die toneel om die geskokte passasiers by te staan.
Wat presies tot die botsing gelei het, is nog onseker. Die impak daarvan was egter so hewig dat dit blykbaar die voorruit van een bus en syvensters van ’n tweede bus versplinter het. Een van die passasiers het ook een van die noodvensters uitgeslaan.

Bron: News24