Swaar reën en hael het Woensdagmiddag verskeie vloede in Polokwane en Rustenburg veroorsaak. Luidens die Bosveld Review is groot gedeeltes van die stad deur vloede getref. Motoriste word vermaan om uiters versigtig te bestuur sou hulle in veral die sentrale sakekern beweeg.

Rustenburg, Noordwes

rustenbu