Skoolvriende en familie het dié tiener ’n laaste keer kom groet.

Haar pa, Mike, en sy twee seuns (een is ’n halfbroer van Mundolene, die ander een ’n bloedbroer) het Woensdag van Mauritius teruggekeer.

Mundolene is verlede week op dié eiland in die Indiese Oseaan dood na haar stiefma, Marietjie, haar glo geslaan het. Sy is in aanhouding daar en word van strafbare manslag aangekla.

[caption id="attachment_140852" align="aligncenter" width="600"]Foto: Martin de Kock Foto: Martin de Kock[/caption]

mun2

mun3

mun4

mun6

mun7

mun8

mun9

mun10

mun11