Die gewilde krieketspeler Mark Boucher en sy vrou, Carmen, het Saterdag ewige trou aan mekaar beloof.

Love of my life?? @markb46 #coronasunset

A post shared by Carmen Lotter (@carmenlotter) on

Een van die gaste, ene Esther Gertruida, het die pragfoto's op Instagram gedeel. 

Break the cake?! With a hammer... #boucherwedding #chocolatefordayz

A post shared by esthergertruida (@esthergertruida) on

"Breek die koek? Met ’n hammer . . ." skryf sy in die sosiale media. 

Beautiful bride and her daddy #boucherwedding

A post shared by esthergertruida (@esthergertruida) on

Esther het ook ’n foto van Carmen en haar pa gedeel en die bruid straal van geluk. 

Die voormalige Proteas-kaptein Graeme Smith het vir Mark op Instagram sterkte toegewens aangesien hy nie die troue kon bywoon nie. 

Have a cracking wedding day @markb46 sorry I'm not there at 1st slip to help you #boucherwedding ??????

A post shared by Graeme smith (@graemesmith49) on

"Ek hoop jy het ’n lekker troue," skryf Graeme. 

Die pret het duidelik reeds by Carmen se henneparty en kombuistee met haar vriendinne en familie begin. 

We had fun!

A post shared by Carmen Lotter (@carmenlotter) on

Sy het ’n hele paar foto's in die sosiale media gedeel en dit lyk of hulle dit gate uit geniet het. 

#bridetobe ??so much fun!

A post shared by Carmen Lotter (@carmenlotter) on

Baie geluk, julle!