Dit woel behoorlik die naweek op die N1 tussen Old Oakweg en die R300-wisselaar waar daar gewerskaf word aan die veilige sloping van ’n deel van die Old Oakbrug. KLIK HIER om die sloping regstreeks te volg. Foto's word elke minuut bygewerk.

Die pad sal tot Maandagoggend 05:00 gesluit wees. KLIK HIER om meer oor die padsluitings en alternatiewe roetes vir die naweek uit te vind.