Lede en ondersteuners van ander partye wat dieselfde saak steun, het by hulle aangesluit. Die EFF-leier, Julius Malema, noem die dag, wat met die president se verjaardag saamval, “die nasionale dag van aksie”.

Hy het die optog aangevra ná die #SAUnite-massa-protesaksie wat verlede Vrydag plaasgevind het. Dit het op Kerkplein begin en sal by die Uniegebou in Pretoria eindig. Hier is foto’s en video’s daarvan tot dusver:

Lede en ondersteuners van ander opposisiepartye was ook goed verteenwoordig:
Maar dan was daar ook dié wat nie anders kon as om ons iets te gee om oor te giggel nie:
Hierdie ou wen die prys vir die beste danspassies by ’n protes: