Die fees, wat met ’n belewenis van vele aanbiedinge spog, is een van die topfeeste in die land. ’n Gevoel van samehorigheid en vriendelikheid is duidelik in die sosiale media onder feesgangers te bespeur.

Gaan maak gerus ’n draai by Media24 se Feeskafee, waar jý op jou gunstelingtydskrif se voorblad kan wees – Huisgenoot, Sarie, Weg! en selfs Landbouweekblad!

Maak ook seker dat jy debuutteaterwerke soos Sarah, Wanneer Wolk Sing en Nêrens Noor te sien kry. Smullekker kos is hier ook die orde van die dag.

Hier is ’n paar kiekies wat feesgangers in die sosiale media gedeel het.

#Pizza in a cone ?? #Soyummy ???? #food ??#vryfees

A post shared by ??Khanyisile Sibiya (@__khanyi_) on

Who said nigths were for sleep? ?? #vryfees #tb #bloem #cousin

A post shared by Liza Kellerman ?? (@lizakellerman00) on

Lekker tye !! #vryfees my nou ????

A post shared by Marissa (@marissa_lelie) on

#vryfees #ufs #minidonuts #yumyum??

A post shared by Denice Motloung (@denicemotloung) on

Oude Kraal at #vryfees Free State Arts Festival ?? ?? ??? ??? ??? ??? ? #??? #???? #Bloemfontein #SouthAfrica #?? ??

A post shared by Sunghoon SharkBoy Kim (@sung_hoon_kim) on

Op n suksesvolle aandjie ? #Vryfees

A post shared by Melissa Opperman (@melissa_opperman) on

#Vryfees....enjoying the last week of the holiday

A post shared by SR BUFFEL (@sheldron_buffel) on

#vryfees saam moeder #selfie #family #festival #bloemfontein #ufs

A post shared by Sunita van der Westhuizen (@sunivdw16) on

#Vryfees saam CJ Stander

A post shared by @ruanbrand_008 on

#latest works#lovemyjob #bloemfontein #lovemyjob #vryfees#vryfees2017 #passionate

A post shared by Liesel Brune (@lieselbrune) on

Het jy jouself raakgesien op die kiekies? Laat weet ons gerus op ons Facebookblad!