Die reeks van pragstuk huise sluit eiendomme van Griekeland, Costa Rica,die Dominikaanse Republiek, Kanada,Malaysia, Switserland in en,ja, reg geraai- Suid-Afrika!

Die jaarlikse lys is saamgestel deur Leading Real Estate Companies of the World en die World and Luxury Portfolio International en die stemlyn is oop vir die publiek tot 18 Julie.

Die kompetisie het glo verlede jaar oor ’n miljoen stemme gewerf.

Kyk hier na hierdie jaar se finaliste :

LA ROMANA,Dominikaanse Republiek- R173 million. Ses groot slaapkamers met onbelemmerde see uitsig. Die huis besit ook twee indrukwekkende swembaddens. Foto: Magazine Features
RUVIGLIANA, SWITSERLAND- Prys beskikbaar by versoek. Luukse landgoed gestempel met ’n Mediterreense uitkyk oor Lake Lugano. Die huis beskik ook oor ’n groot wyn kelder. Foto: Magazine Features
WHISTLER, BC, Kanada- R193 miljoen Berg landgoed wat 5.5 akker dek wat ’n 109,9972 vierkant ’n meter gastehuis insluit. Daar is ’n buitewêreld leefarea. Foto: Magazine Features
KUALA LUMPUR, MALAYSIË - R31,4 miljoen ’n Eksklusiewe omheinde en bewaakte luukse eiendom met ’n kontemporêre ontwerp. Die eiendom kyk uit op ’n vol toegeruste gym en oneindeige swembad. Foto: Magazine Features
Die hout huis dek 1,320 vierkant per meter grond en 651 vierkant per meter konstruksie. Dit het vier slaapkamers plus ’n 25 m swmbad Foto: Magazine Features
MYKONOS, GRIEKELAND- R46,4 miljoen 670 vierkant per meter villa in die Fanari-area. Die villa is in twee privaat gedeeltes gedeel en bied ’n privaat swembad. Foto: Magazine Features
BALLITO, SUID-AFRIKA-R28 miljoen Vier slaapkamer en-suite in Zimbali. Besit ’n teater kamer,koi damme en ’n randvloei swembad.
BALLITO, SUID-AFRIKA-R28 miljoen
KENTON OP SEE, SUID-AFRIKA-R60 miljoen Die private eiendom kom met twee luukse safari eenhede op die bank van die rivier . Geleë in die Oos-Kaap en is deel van ’n 10 000 hektaar privaat Wildreservaat.
KENTON OP SEE, SUID-AFRIKA-R60 miljoen

Om die kompetisie te besigtig en jou stem te plaas besoek HGTV se webtuiste.