Desember is nie net sinoniem met pret en plesier in die son nie; baie mense kan ook meer tyd saam met hul dierevriende deurbring.

Kyk net dié oulike foto’s wat plaaslike bekendes die afgelope ruk in die sosiale media van hul vierpotige vriende gedeel het.

Die akteur Neels van Jaarsveld se Caesar.

Mr Overberg @rogzwhq @rogzpetinsurance @aquavitawater @jeanne_flynn @woodushop

A photo posted by Neels van Jaarsveld (@neelsvanjaarsveld) on

Run Nolla Run! @rogzwhq @jeanne_flynn @pumarunning

A photo posted by Neels van Jaarsveld (@neelsvanjaarsveld) on

Die sanger Laudo Liebenberg se Finn is ook al talle kere afgeneem.

Lazy bones... #finn #doggelas

A photo posted by Laudo (@laudoliebenberg) on

Die akteur Clint Brink gaan stap graag met sy hond.

Die sanger Francois van Coke se Ringo.

En Clint se vrou, Steffi, kry ook haar beurt . . .

Mood!!!! ? #RunnersFriend

A photo posted by Steffi van Wyk.Brink (@steffi.brink) on

Pascal Pienaar en haar Ned. Hy het sommer sy eie Instagram-profiel.

Down by the pier. #simonstown #navy #bordercollie #purelove #sperries #sittingonthedockofthebay ??

A photo posted by ? Pascal Pienaar (@pascalie) on