Een van die voertuie het na die botsing aan die brand geslaan.

Luidens berigte is verkeer in Witbank, Ogies en Delmas erg geraak deur die digte mis.