Ashley, ’n model van Kaapstad, het Sondag ’n kiekie op Instagram gedeel waar hulle in Londen vir ’n deel van hul oorsese reis was. “Altyd die beste tyd met jou aan my sy,” het Ashley by dié foto geskryf met ’n hartjie daarby.

Always the best time with you by my side ? #London

A photo posted by Ashley Rothman (@ashley_rothman) on
1. Ashley het lekker in die Hyde Park-tuine gaan draf langs ’n dam vol swane.
Lees ook: Angelique Gerber en manlief deel eerste foto van hul baba 2. Hulle het kort daarna oorgevlieg na Italië, waar Ashley die strate van Rome verken het.

Dancing in the moonlight ? Last night's shenanigans exploring the streets of Florence #italy #ciaobella

A photo posted by Ashley Rothman (@ashley_rothman) on

3. Die paartjie lyk tog te verlief op ’n Vespa voor die wêreldbekende Colosseum in Rome.

When in Rome ? #Rome #vespa #colosseum #tourists

A photo posted by Ashley Rothman (@ashley_rothman) on

4. Eben hou sy blondekopmeisie styf teen hom vas. Hier is hulle by die Sistynse kapel in die Vatikaanstad.

Sistine Chapel #rome #italy #vaticancity

A photo posted by Ashley Rothman (@ashley_rothman) on

5. Ashley meen die stad Florence is prentjiemooi en amper onwerklik!

Picture perfect city ? #amazing #unrealscenes #italy #florence

A photo posted by Ashley Rothman (@ashley_rothman) on

Lees ook: Dit gons oor sexy donkerkop aan Willie le Roux se sy Dit is ook nie die eerste keer dat die paartjie in die sosiale media koer nie. Twee weke voor hul reis Londen toe het Ashley ’n onderwaterfoto van haar en Eben met haar aanhangers gedeel. “Jy weet jy is verlief as dit nie saak maak hoeveel tyd jy saam met hom deurbring nie, jy mis hom steeds elke keer wanneer hy weggaan,” koer sy.

Eben het nie op hom laat wag nie en ook ’n oulike boodskap vir sy liefie gelos. “Dit was twee ongelooflike weke. Sien jou binnekort in Londen. Lief jou!”

Toe Eben sy vyftigste toets speel, het Ashley gesê hoe trots sy op hom is vir sy dissipline en toewyding. Hy is boonop die jongste Springbok tot dusver wat dié mylpaal bereik.