Brandbestryders en ander nooddienspersoneel het hulle na die toneel gehaas.

Garrith Jamieson, woordvoerder van RescueCare, sê die brand het skynbaar ontstaan toe ’n elektriese transformator op die grondvloer aan die brand slaan.

Lees ook: Allesvernietigende brand lei tot duisende mense se ontruiming in Kanada

Die rook het toe deur die hele gebou getrek.

“Twee mense is vir rookinaseming behandel en hulle is in ’n stabiele toestand. In hierdie stadium het die rook deur die grootste deel van die hotel getrek en die hele struktuur is ontruim,” het hy gesê.

Hy sê paramedici sal op die toneel op bystand wees terwyl brandbestryders die brand bestry. Ons sal julle op hoogte hou. Hier is foto’s van die brand het op Twitter die ronde gedoen:

Bronne: News24; Twitter

Ander stories op Huisgenoot.com

‘Ek was reusagtig en het gevoel of ek stadige dood sterf,’ sê vrou wie se eks haar voer

70-jarige pensioenaris skenk die lewe aan haar eersteling

80-jarige ‘Glam-ma’ neem internet op horings ná merkwaardige gedaantewisseling

Sewejarige seun wat sy hare aan kankerpasiënte skenk word self daarmee gediagnoseer

Eva Mendes en Ryan Gosling verstom die wêreld met verrassende nuus