Die video is geskiet deur ’n hondeafrigter wat nie ’n hond het nie, maar wat sy kat, Didga, saambring om in die pret te deel. Blykbaar hou sy van skaatsplankry, swem en toertjies uitvoer. Die video put inspirasie uit die Pharrell Williams-liedjie Happy, en dit is presies hoe jy gaan voel. Deel dit met ’n vriend wat ’n bietjie opgebeur moet word.

Bronne: mostamazingviews.com, ncbi.nlm.nih.gov

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.