Ons almal weet katte en water is nie boesemvriende nie, maar elke kat moet sy dors les. Op ’n video wat wyd aanlyn versprei word, staan ’n oulike swart katjie stewig op ’n swembad se rand en les sy dors – salig onbewus van die stil sluiper op sy spoor. Wat daarna gebeur, is ’n klinkklare bewys dat jy katvoet moet wees vir dié dier – selfs al is hy jou beste vriend! Lag lekker saam!

A video posted by 9gag (@9gag) on