Jay du Plessis en sy vrou, Mia, het onlangs nog ’n woelwater verwelkom en die gesinnetjie lyk nou selfs skattiger as vantevore.

My trots... Kan nie glo hulle is almal myne nie!!????

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on

Jamie Ryan du Plessis is die jongste toevoeging tot die gesin van ses.

Ek sal hom seriously op eet!!! Mamma se engeltjie?????

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on

Aidan (8) is gebore uit Mia se vorige verhouding. Jay het hom aangeneem nadat hy en Mia getroud is. Samuel (6) en Luka (2) het intussen hul opwagting gemaak.

Al die mans in my lewe... #luckywomen #blessedmom #womansday ?

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on

Jay en Mia is in Augustus 2009 getroud.

Vandag 7jr terug met hierdie mens "my person" getroud.. Soveel goeie tye.. #happiness #joy #kindersbydosyne ??????

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on

Julle lyk te fraai!

Ekstra bron: Vrouekeur