Meer gereeld is dit jou ma. Veral as jou naam Jonathan Kubbnen Quiñonez is en jy is deur die wanderlust oorrompel. Jonathan, van Brussels, het sy motor verkoop, sy werk bedank en op sy reis rondom die wêreld vertrek. Maar hoe gemaak om sy ma gerus te stel dat alles nog klopdisselboom met hom gaan, waar hy ook al mag wees… Toe dink hy hierdie blink, kreatiewe en baie komiese plan uit: Instagram met gereelde boodskappe daarop, spesiaal vir sy ma.

Ander stories op Huisgenoot.com

Presiese oorsaak van Prince se dood amptelik bekend

Vermiste Japannese seuntjie wat as straf langs pad afgelaai is, gevind

‘Ek is glad nie bang nie, tannie’: Jong kankerlyer staak behandeling en stel vertroue in geloof

Is hierdie dalk Bobby se grootste aanhanger?

Jy sal nie glo hoekom kannetjie sy pa by die polisie aangekla het nie!

Wanhopige ma se geskenk vir haar siek kind gaan jou hart breek