Is jy een van klein Buddy en sy honde-vriend Reagan se amper 140 000 Instagram-volgelinge? En kan jy nie genoeg kry van die oulike brakkie en die ewe oulike blonde kleuter nie? Dan het ons vir jou goeie nuus, want in die nuwe jaar kan jy uitsien na ’n boek oor die twee wat ten bate van liefdadigheid uitgegee word.

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on

’n Kalender met foto’s van hulle het reeds verskyn. Die langoor-hondjie wat dikwels in kinderklere uitgevat word, is ’n kruis tussen ’n labrador en ’n poedel, ook bekend as ’n Australiese labradoodle. Hy en klein Buddy het bevriend geraak toe hulle albei 11 maande oud was. Hulle woon in die Amerikaanse deelstaat Oregon.

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on
Sandi Swiridoff, Reagan se eienaar en Buddy se pleegouma, het in Augustus 2014 met die profiel begin met ‘n foto van Reagan die dag toe sy hom as babahondjie aangeneem het, berig metro.co.uk.

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on

Eers 10 maande later het Buddy saam met hom verskyn. Die twee se vriendskap het mense oor die wêreld heen aangegryp en hulle het by die dag meer volgelinge gekry.

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on

Hier is nog foto’s van Reagan en sy mensemaatjie waarin jy jou kan verlustig. Ons kan nie ophou kyk nie!

??Boo!??

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on

Lick or Treat! ?? I'm a tad bit early, but I could bearly wait. ????

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on

24 more sleeps till Christmas... I can bearly wait. ???? #throwbackthursday #happydecember

A photo posted by Reagandoodle (@reagandoodle) on