Die arme Tim.

[caption id="attachment_132325" align="alignnone" width="600"]Foto: Wenn Foto: Wenn[/caption]

“Basies het ’n slang wat al baiekeer vervel het hierdie keer ’n fout gemaak en in die opening van sy vervelsel teruggegaan en so daarin vasgekeer geraak en rondes gedoen tot hy uitgebreek het,” sê Rex Neindorf, direkteur van die sentrum.

Die slangkenner het aan Daily Mail Australia Daily Mail Australia gesê die nie-giftige Stimson-luislang was langer as drie uur vasgekeer.

[caption id="attachment_132326" align="alignnone" width="600"]Foto: Wenn Foto: Wenn[/caption]

“Die slang was nooit gespanne nie (hy het gevreet dadelik nadat hy uitgekom het), is spekvet en gesond soos altyd en het nooit in enige gevaar verkeer nie.”

Rex het die interessante toneel op kamera vasgelê en die video op Facebook gedeel. Dit is sedertdien al duisende kere gekyk.

WENN

Ekstra bronne: MailOnline, Facebook