Snow is ’n regte hartedief, sonder dat hy eers hard hoef te probeer. Maar dis nie net sy voorkoms wat jou hart week gaan maak nie.

Call me Mr tongue?? .

A photo posted by Hi! I am Snow. (@curlysnow0915) on

Vergeet gerus maar van kat-en-muisspeletjies waar dit ’n rondjaery van ’n ander wêreld is. Snow doen niks oorhaastig nie. Inteendeel, hy sit-lê so half verveeld terwyl hy met sy gunsteling-speletjie doenig is.

Jy het waarskynlik al self die speletjie gespeel en dalk ook klaaglik daarin misluk om die versteekte item te vind. Maar vir Snow is dit so maklik soos 1-2-3.

  Van die kommentaar op Snow se Instagram-blad gis oor die moontlikheid dat hy die balletjie kan hoor. Ander is net ewe verstom oor die gemak waarmee hy elke keer ewe selfvoldaan die regte bekertjie kies. Hoe dit ook al sy, Snow het beslis ons hart gesteel nog voordat hy die regte bekertjie gekies het. Hier's nog ’n paar foto's van die oulike rakker.

Enjoy brushing?? ?????~?

A video posted by Hi! I am Snow. (@curlysnow0915) on

Snow forgets his tongue out again?? ??????????? Audio by: Love at first sight - Speedy Scandal

A video posted by Hi! I am Snow. (@curlysnow0915) on

Hide and seek?! #???? #????

A photo posted by Hi! I am Snow. (@curlysnow0915) on

Meowmy, what will you cook for me???

A photo posted by Hi! I am Snow. (@curlysnow0915) on

Shine a light for you?

A photo posted by Hi! I am Snow. (@curlysnow0915) on

People play Pokemon on the street, I have already got one in my bag?? ????????????????? . . @upetusa

A video posted by Hi! I am Snow. (@curlysnow0915) on