Min mense kan heerlike grondboontjiebotter weerstaan. En daar is heelwat honde wat hierdie romerige, neutsmeer saam met hul eienaars geniet.

’n Fotograaf van Cleveland, Ohio, Greg Murray, het saam met troeteldiere ’n heerlike grondboontjiebotter-projek aangepak. Lees ook: Vind so uit of jou hond aan spanning ly

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on
Hy het foto’s geneem van honde wat hierdie taaierige smeer probeer eet. Die pragtige honde het behoorlik gekwyl van lekkerkry en die tonge het gewerk om die grondboontjiebotter geëet te kry.

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on

Lees ook: Kyk hoe red hond eienaar met Asperger-sindroom van gewelddadige ineenstorting

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on

Greg se vriende was so mal oor die foto’s, hy het ’n boek saamgestel met die titel For the Love of Peanut Butter, wat reeds ’n groot sukses in boekwinkels is.

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on

As jou hond ook ’n liefhebber van grondboontjiebotter is, maak seker jy oordryf dit nie. Gebruik smeer sonder ekstra sout en suiker, en maak seker jou vierpotige vriend is nie allergies daarvoor nie.

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on

Lees ook: Internet gaande oor hondjie met draadjies

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on

Kyk: Ons waarborg jou hierdie oulike diere gaan jou hart vermurwe

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on

Kyk: Hond word liederlik deur sneeubal gefnuik

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on

A photo posted by Greg Murray (@clegreg) on

Bron: Huffington Post

Ook op Huisgenoot.com

Kyk: Kan jy die versteekte prentjie binne dié rooi kol sien?

Hoeveel weet jy van Jan van Riebeeck?

Kyk: Hidroliese pers vernietig enigiets – van Lego tot selfone en gholfballe

Ouma oorleef wonderbaarlik ná sy deur veiligheidshek se spitspen deurboor word

Is dit dalk beter om bles te wees?

‘Sy’t ja gesê!’: Geliefde akteur het die skoot omtrent hoog deur ná verlowing