Bridget Jones-aanhangers moet alles waarmee hulle besig is laat staan en onmiddellik hier kyk.

Die gewilde romantiese komedie se koms is baie welkom onder stoere aanhangers. Die afwagting word immers al vir meer as 10 jaar opgebou!

Ongelukkig gaan Bridget-aanhangers nog ’n hele rukkie moet vasbyt vir die fliek, want die loket-liefling gaan haar derde opwagting eers in September 2016 maak.

Bridget Jones’s Baby se drie sterre is Renée Zellweger, Colin Firth en die hartebreker, Patrick Dempsey.

Ander stories op Huisgenoot.com

Eksklusief: Angelique Gerber vertel hoe sy vriendinne gevra het om haar bruidsmeisies te wees

‘Boeremeisie’ Minki van der Westhuizen kry Britse burgerskap

Meghan Trainor: Ek verstaan nie die hele ‘groot lippe’-neiging nie

Van Mej. Reëndruppel na Mej. SA: Ons gesels met Ntandoyenkosi Kunene, haar ouers

Kyk hoe ‘grênd’ is Getroud met Rugby se nuwe stel

Kyk net Mamma se liefling! Bekendes deel kostelike kiekies van hul oulike spruite