Die lokprent is onlangs uitgereik en bevat pragtige animasie wat met rekenaars en stopraam-animasie gedoen is, en spog ook met ’n sterbelaaide rolverdeling, onder andere Jeff Bridges, Rachel McAdams en James Franco.

Kyk hier na die lokprent:

BRONNE: youtube.com, wikipedia.com