Dié kenmerkende beweging het met die jare sinoniem geraak met sy vertonings, en wanneer Steve daai mikrofoon laat val, kan jy maar weet hy het vet pret. Dit is duidelik nie net Steve se aanhangers wat dié verhoog-move geniet nie. Sy seun Devon Hofmeyr het onlangs ’n video daarvan op Instagram gedeel. “Ek het onlangs dié kort video van my pa gemaak wat Sit die Ligte Aan . . . in stadige aksie doen!” Steve het duidelik met die jare dié beweging bemeester!

Ander stories op Huisgenoot.com

Shaleen Surtie-Richards laat aanhangers kopkrap oor jonger bok aan haar sy

Mamma Mia! Abba-aanhangers sal hiervan hou

Liefde by die Dam: Francois van Coke kan skaars wag

Terreurwaarskuwings: Só skerp inkopiesentrums in Kaapstad, Johannesburg veiligheidsmaatreëls op

Bisarre foto’s en video’s: So versorg ’n mens jou hare en naels in die ruimte . . .

Polisie se skokontdekking by Kaapse kleuterskool