Ewe byderwets in sy jeans, kolle-hempie, kruisbande en Billie-Jean King-bril maak hy seker hy is die middelpunt van belangstelling op die dansbaan. Dis duidelik hy geniet die Viëtnamese kunstenaar Tóc Tiên se liedjie Vu Dieu Cong Chieng baie.

Dit wil voorkom asof die knapie deel van ’n groep kinders was wat aan ’n danskompetisie deelgeneem het.

Bron: YouTube

Ander stories op Huisgenoot.com

‘Sy gee my hoop’: Neels van Jaarsveld gesels oor die toekoms, die liefde in sy lewe

Kyk: Babahondjie ontsnap kake van ’n luislang

Kyk: Die internet op hol oor ‘papierdun’ vroue

Lianie May verklap iets oor haar gesondheid wat aanhangers nie geweet het nie

Anneli van Rooyen praat oor haar siekte: ‘Soms is daar amper niks van my oor nie’