Céline Dion is bekend as die vrou met die ongelooflike stem, wat 'n ballades so kan sing dat dit tot in jou siel deurdring.

Maar toe kry die bekende kletskoningin Ellen DeGeneres haar om van haar tot-nou-toe onbekende talente in die ateljee te deel! Die gevolg is net pure pret.

Kyk hier hoe ontpop Céline in 'n rapper van formaat.