Die reusestraler het van Seattle in die weste van Amerika opgestyg en sal weer ná afloop van die voltooide lugkunswerk na Seattle terugkeer.

Maar wat sal 'n Boeing dan teken? 'n Groter een, natuurlik!

Ten tye van die artikel, was dit sowat 43 000 voet, oftewel 13 106 m, in die lug naby Kansas City.