Dit is 10,1 cm en is gemeet van die punt tot die middel van die geslote bolip.

Sy groot tong beteken Nick gaan in die 2015-weergawe van die Guinness World Records ingesluit word, wat rekords bevat soos die swaarste gewig wat met ’n baard opgetel is en die meeste oseane waarop geroei is.

Volgens die BBC is die deursnee-mens se tong 10 cm lank van waar dit aan die agterkant van die keel begin tot by die punt, wat beteken Nick se tong is taamlik merkwaardig maak.

Kyk hier hoe eet hy ’n roomys:

Bronne: Guiness World Records, Huffington Post, BBC