Die gebou, wat sedert 1984 dien as die departement se enkelwoonkwartiere vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens, se inploffing is deel van 'n opruimingstrategie om van ou en onveilige geboue in die middestad ontslae te raak.

Volgens Thami Mchunu, woordvoerder van die depratement, het die H.G. de Witt-gebou die einde van sy leeftyd bereik.

Kyk hier hoe stort die gebou ineen: