Die amateurfotograaf Haig Gilchrist het die foto op Instagram geplaas van die presiese oomblik toe ’n deining van 3 tot 4 m sy veerboot naby Sydney-hawe tref.

A post shared by Haig Gilchrist (@ihaig72) on

“Die Ooskus-laagdrukstelsel raak hewiger,” het hy by die foto geskryf.

Sedert die foto op Instagram geplaas is, het meer as 8 000 mense daarvan gehou en meer as 600 het kommentaar gelewer.

Hy het sy weerwaarskuwing uitgereik net twee dae ná twee mans in afsonderlike voorvalle naby die Coffs-hawe in Australië verdrink het.

“Die beste raad is om bewus te wees van die omgewing en veranderde omstandighede om jou,” sê Andy Kent, operasionele bestuurder van die Surf Life Saving NSW. Haig het nog ’n hele paar foto’s geplaas:

A post shared by Haig Gilchrist (@ihaig72) on

A post shared by Haig Gilchrist (@ihaig72) on

A post shared by Haig Gilchrist (@ihaig72) on

A post shared by Haig Gilchrist (@ihaig72) on

A post shared by Haig Gilchrist (@ihaig72) on

Bronne: Dailymail.co.uk, Metro.co.uk, Surflifesaving.com, Stuff.co.nz, BBC.com, Instagram