Die country-sangeres het ’n video op Instagram gedeel waarin sy hom vir sy liefde bedank.

“So dit is ons sewende huweliksherdenking vandag, en ek het gedink ek sal jou deur middel van ’n liedjie wys hoe baie ek jou liefhet,” skryf sy op Instagram.

Die paartjie het sewe jaar gelede by die Boesmanland Plaaskombuis op Langebaan afgehaak. Cheree en Wynand het twee dogters, Taylor-Hope (6) en Bella-Joy (4), en dit lyk asof hulle ook in hul ouers se voetspore volg.

A post shared by Cheree Strydom (@chereestrydom) on

A post shared by Cheree Strydom (@chereestrydom) on

A post shared by Cheree Strydom (@chereestrydom) on

Geluk, Cheree en Wynand!