The newest light and love in our lives. I am one proud Mom and Wife! ??

A post shared by Danielle de Villiers (@danielledevilliers) on

Klein John Richard is op 17 Julie gebore. 

I'm so excited about being your Mom little guy! You have stolen my heart. Thank you for choosing us????????

A post shared by Danielle de Villiers (@danielledevilliers) on

 Aanhangers het hulle toegegooi met gelukwensings soos “die beste paartjie en gesin in die wêreld” en “baie liefde vir die klein engeltjie”.

 Die paartjie het vir hul eersteling, AB, einde Julie ’n gholfpartytjie gehou ter viering van sy tweede verjaardag.   

Nes sy pa is hy duidelik lief vir enige sportsoort met ’n bal.

"Pappa!" ???? @abdevilliers17 @mrfcricket_sa @titanscricket

A post shared by Danielle de Villiers (@danielledevilliers) on

Baie geluk, julle!