News24 berig daar was talle mense gestrand op die N3 wat nooit hul huise bereik het nie nadat ’n wolkbreuk gister oor die stad uitgesak het.

Hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, het gesê die N3 Buccleuch-wisselaar was in albei rigtings oorstroom sowel as by Linksfieldpad. "Ongeveer ses motors het rondom 20:00 oor die wal by die wissellaar gery. Maar motoriste word aangeraai om nie op paaie te ry tydens vloede nie." Terwyl motors tydens spitsverkeer weggespoel het, het motoriste talle skokfoto's in die sosiale media gedeel.

1.

2.

3.

4.

5.

6.

Okay now I understand why my flight is delayed by 3 plus hours #flashfloods #flightdelay #thunderstorms #johannesburg

A photo posted by Karen Mara Moss (@karenmaramoss) on

7.

8.

9.

10.

11.

A photo posted by ED (@enriquedallass) on

12.

blockquote class="twitter-tweet" data-lang="en">

JHB - #FLOODING #Gilloolys RT @RenayTandy @TrafficSA check out Gilloolys right now!! Heading N3 south. Avoid!! pic.twitter.com/GgMRveAnBh — Rob Byrne (@TrafficSA) November 9, 2016

13.

14.

A photo posted by teresa (@teresa2836) on

15.

16.

17.

18.

19.

20.

21.