[caption id="attachment_170213" align="alignnone" width="600"]President Nelson Mandela vier sy party se historiese oorwinning op 2 Mei 1994 in die Carlton Hotel in Johannesburg. Foto: Getty Images President Nelson Mandela vier sy party se historiese oorwinning op 2 Mei 1994 in die Carlton Hotel in Johannesburg. Foto: Getty Images[/caption]

[caption id="attachment_170214" align="alignnone" width="600"]Die Suid-Afrikaanse Lugmag vlieg oor die inhuldigingseremonie nadat Nelson Mandela ingesweer is as president van die Republiek van Suid-Afrika. Foto: Getty Images Die Suid-Afrikaanse Lugmag vlieg oor die inhuldigingseremonie nadat Nelson Mandela ingesweer is as president van die Republiek van Suid-Afrika. Foto: Getty Images[/caption]

[caption id="attachment_170217" align="alignnone" width="600"]Inwoners van landelike nedersettings wag in lang toue om te stem. Daar was so baie kiesers dat die 28ste April ook ’n openbare vakansiedag gemaak is sodat mense kan gaan stem. Foto: Getty Images Inwoners van landelike nedersettings wag in lang toue om te stem. Daar was so baie kiesers dat die 28ste April ook ’n openbare vakansiedag gemaak is sodat mense kan gaan stem. Foto: Getty Images[/caption]

[caption id="attachment_170216" align="alignnone" width="600"]Wit en swart stem saam in die stowwerige Zevenfontein-township in die noorde van Johannesburg. Dit was op 28 April 1994 een van kortste toue by stembusse in die omgewing.  Foto: Getty Images Wit en swart stem saam in die stowwerige Zevenfontein-township in die noorde van Johannesburg. Dit was op 28 April 1994 een van kortste toue by stembusse in die omgewing. Foto: Getty Images[/caption]

[caption id="attachment_170219" align="alignnone" width="600"]Nelson Mandela word ingehuldig as die eerste demokraties verkose president van die Republiek van Suid-Afrika. Foto: Getty Images Nelson Mandela word ingehuldig as die eerste demokraties verkose president van die Republiek van Suid-Afrika. Foto: Getty Images[/caption]

[caption id="attachment_170220" align="alignnone" width="600"]’n Vredesoptog in die Johannesburgse middestad in aanloop tot die 1994-verkiesing op 27 April. ’n Vredesoptog in die Johannesburgse middestad in aanloop tot die 1994-verkiesing op 27 April. Foto: Getty Images[/caption]

[caption id="attachment_170221" align="alignnone" width="600"]Twee Oos-Kaapse meisies wat gaan water haal het ná die eerste dag van stemming. Foto: Getty Images Twee Oos-Kaapse meisies wat gaan water haal het ná die eerste dag van stemming. Foto: Getty Images[/caption]

[caption id="attachment_170225" align="alignnone" width="600"]’n Vrou is verheug dat sy kan stem in Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing. Foto:  Getty Images ’n Vrou is verheug dat sy kan stem in Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing. Foto: Getty Images [/caption]

[caption id="attachment_170227" align="alignnone" width="600"]Skoolkinders by die Sagewood opvoedkundige sentrum in Johannesburg. Getty Images Skoolkinders by die Sagewood opvoedkundige sentrum in Johannesburg. Foto: Getty Images [/caption]

[caption id="attachment_170233" align="alignnone" width="600"]Foto: Getty Images Foto: Getty Images[/caption]